No file uploaded.

Doc NO:
LR 9
Revision:
1
Next Revision: Jan 2026
Controlled by:
Authorised by:

Subject: Kennisgeving van Dissiplinere Verhoor

Nommer: ___________
Werknemer: __________________________________
Pos: ______________________
Datum: ___/___/2026
Hiermee word u in kennis gestel van ‘n dissiplinêre ondersoek rakende u gedrag wat gehou sal word op ___/___/______ by die kantoor van
Beweerde misdryf en datum:
1________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
2:________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

U word van die volgende regte tov die verhoor in kennis gestel:

  • Om verteenwoordig te word deur ‘n kollega van u keuse in die onderneming.
  • Om eie getuies te roep [u moet reëlings met getuies en hul toesighouers tref]
  • Om getuies te ondervra en kruis-ondervra
  • Om van ‘n tolk gebruik te maak om te vertaal.
  • Om later te kan appeleer of onbillikheid na die CCMA te verwys.
  • Die ondersoek sal in u afwesigheid plaasvind indien u verkies om nie die vergadering by te woon nie.

 

Ontvang ‘n afdruk van die skrywe op: ___/___/2026 om ________________
Werknemer: ____________________
Datum: ___/___/2026
Werkgewer: ____________________
Datum: ___/___/2026
Getuie: ____________________
[indien werknemer weier om te teken]
Datum: ___/___/2026